SUID AFRIKAANSE VROUE LANDBOU-UNIE
Inspireer, Verryk en Vervul
90 jaar van genade

“Ons eer die verlede, vier die hede en omhels die toekoms”

Wie ons is

Sedert Oktober 1931 het die SAVLU vroue oor kulturele grense regoor die land verbind en opleiding verskaf vir die ontwikkeling van ons mense en ons land.

Die organisasie het suksesvol aangepas by die baie veranderinge in die wêreld en die land en voldoen steeds aan die behoeftes van sy lede.

Saam met geaffilieerde samelewings van soortgelyke aard, het SAVLU een van die grootste vroue organisasies in Suid-Afrika geword, met meer as 7000 lede in Suid-Afrika en Namibië.

In die verspreiding van kultuur in baie fasette en in die verbetering van opvoedkundige fasiliteite, het SAVLU-lede 'n trotse rekord van diens aan hul huise, hul gemeenskappe en hul land.

Nuus

Associated Country Women Of The World

ACWW se Suider-Afrika Area konferensie vind in 2021 in Suid Afrika plaas.  F W I  is die gasvrouens. Die datum vir die Konferensie is van 3 en 4 Februarie 2021 en dit word gehou by Fernhill Hotel naby Howick, KZN.

SAVLU word 90 jaar oud in 2021!

Ons vier die verjaarsdagtydens die driejaarlikse SAVLU Kongres op 27 en 28 Oktober 2021.

Ons tema vir 2021

“Eer die verlede, vier diehede en omhels die toekoms”.